Discover > Answered Question
![]() |
Please help me with legal advice regarding my situation?
|
Ek en my man is nou byna 2jaar getroud en ons kind is nou 7maande oud. Na ons getroud is het hy geheel en al verander en ek het ook verander om in te pas.Hy beledig my voor sy vriende en ouers. As ons daaroor praat het hy gese dit was 'n grap en ek oorreageer. Sodra dit gebeur en ek hom wil konfronteer daaroor dan vergeet ek waaroor dit gegaan het. Ons was een aand uit na 'n familie lid se sang optrede my kind was by my ma en ek het gevra dat sodra dit klaar is wil ek graag huis toe gaan om hom op te tel hy het in gestem dat dit reg so sal wees. Na die optrede het hy begin drink en ek moes ek sukkel om hom daar weg te kry sodat ons kan ry. Ek het bestuur en ons het 'n argument gehad oor die aand se gebeure. Oppad na my ma se huis het hy vir my gese of ek nie sommer ons wil verongeluk nie dan sal allees oor en verby wees ek het gelag en gese so dom is ek nie. Ek het my kind opgetel en huis toe gery. By die huis het hy sy goed begin pak en wou hy in sy kar klim om te ry. Ek het geweier want ek het gese ek gaan nie dit toelaat nie hy was gedrink en enige iets kan gebeur. Ek het gese ek sal koffie maak dan kan ons praat daaroor maar hy wou nie.Ek het voor die skuif deur gaan staan sodat hy nie kan loop nie,hy gese ek moet pad gee anders loop hy die deur uit. Die volgende dag het hy onverskoning gevra maar niks het verander nie hy het net aan gehou en daar was nie 'n dag wat verby gaan sonder dat ons argumenteer nie. Ons sou saam gaan vir huweliksberading maar twee weke terug toe druk hy my vas in ons woonstel omrede ons weer geargumenteer het en ek in my kar wou klim en ry. Die merke op my rug is nou nog nie weg nie en ek het dit nie gaan aan gee nie want ek het nie geweet wat om te verwag nie. Ons was saam onder dieselfde sielkundige maar hy kon dit nie hanteer dat hulle vir hom gese het hy het geen reg gehad om sy hande vir my te lig nie. Ek tans onder 'n Sielkundige en Psigiater. Wat moet ek doen ek kom uit 'n verhouding waar ek letterlik en figuurlik mishandel was.
Asker Extended Question Listing
(08/18/08):
only one answer
No Clarification Requests
Answer
|
User Rating:
![]() ![]() ![]() ![]()
Answer Compliments:
0
|
It would have nice if your situtation was in "English" then maybe my fellow collegues or myself would have been able to assistance you.
Answer Date: 10:50pm 08/15/08









